Klein Maatjie

NUUS

 

18/05/2012

Dis winter!!!
   

10/05/2012

Ons het die naweek Pieter se eerste boontjies in die grond oorgeplant...

 
Sommige is reeds geoes... ;-)    Ander staan nog...
TERUG
     

04/10/2011

Pieter het gisteraand 5 sywurms geskenk gekry!  Hy moet hard konsentreer om hulle nie plat te druk nie :-)

 
   
Die nuus-blad word sporadies
opgedateer... verskoon asseblief
die groot gapings!
Vir meer akkurate inligting,
stuur asseblief vir ons 'n
boodskap.

* Stuur 'n boodskap
   

04/02/2011

Pieter is vandag 9 maande oud - 'n ¾ jaar!  Hy het begin kruip en raak nou lekker besig!  Hy maak graag grappies en oefen klankies soos "ba-ba" en "ma-ma".  As die Here wil, gaan ons Maandag weer kliniek toe vir sy immunisering.

 

 

TERUG