LAMMIE

 

Hierdie blad gaan oor my eerste troeteldier!  Oupa-hulle het vir my 'n twee weke-oue Dorper ooitjie gegee!

Mamma het my gehelp om 'n maklike naam vir haar te kies ;-)  Ons het haar Vrydag-middag van die plaas af saamgebring Pretoria toe!

 

         

 

    

Saterdag het ek, pas uit die bed, (nog met my verslaapte hare ;-) gaan kyk hoe dit met Lammie gaan...

 

    

Teen Sondag het ek al geweet dat Lammie bottel drink en was ek so 'n bietjie bekommerd oor myne! 

 

TERUG     VOLGENDE